
Die Skrywer met die Blou Hoed
Ek skryf fantasie omdat dit die enigste manier is om ’n wilde verbeelding in toom te hou. Ek maak vreemde spesies op en bou stede in lande wat nie bestaan nie. Hieroor skryf ek dan stories waarmee ek regte egte mense wil aanraak.
Nuuskierig?
As jy meer wil weet, teken gerus aan vir die Blou Hoed Nuusbrief. Dalk stuur ek nou en dan vir jou ‘n gedig ook…
Processing…
Success! You're on the list.
Whoops! There was an error and we couldn't process your subscription. Please reload the page and try again.